Current time in Vietnam:
Afrikaans

Wat is die E-Visum van Vietnam?

Die e-visum is ‘n alternatief tot ‘n papier-gebasseerde visum wat deur die ambassades van Vietnam uitgereik word. In plaas daarvan om vir ‘n visum aansoek te doen by die ambassades van Vietnam, het die Immigrasie Department van Vietnam nou ‘n E-VISUM program geloods wat jou in staat stel om aanlyn vir ‘n visum aansoek te doen.

Die e-visum van Vietnam is ‘n amptelike dokument wat aanlyn uitgereik word deur die Immigrasie Department van Vietnam wat ‘n burger van geselekteerde lande toelaat om Vietnam binne te gaan en te besoek vir ‘n maksimum van 30 dae met een aansoek.

Geskikte lande

Burgers van die volgende lande kom in aanmerking vir Vietnam se E-Visum program:

1. Andorra 21. Denmark 41. Macedonia 61. Portugal
2. Argentina 22. Estonia 42. Malta 62. Qatar
3. Armenia 23. Fiji 43. Marshall Islands 63. Romania
4. Australia 24. Finland 44. Mexico 64. Russia
5. Austria 25. France 45. Micronesia 65. Samoa
6. Azerbaijan 26. Georgia 46. Moldova 66. San Marino
7. Belarus 27. Germany 47. Monaco 67. Serbia
8. Belgium 28. Greece 48. Mongolia 68. Slovakia
9. Bosnia and Herzegovina 29. Hungary 49. Montenegro 69. Slovenia
10. Brazil 30. Iceland 50. Myanmar 70. Solomon Islands
11. Brunei 31. India 51. Nauru 71. Spain
12. Bulgaria 32. Ireland 52. Netherlands 72. Sweden
13. Canada 33. Italy 53. New Zealand 73. Switzerland
14. Chile 34. Japan 54. Norway 74. Timor-Leste
15. China * 35. Kazakhstan 55. Palau 75. UAE
16. Colombia 36. Korea (South) 56. Panama 76. United Kingdom
17. Croatia 37. Latvia 57. Papua New Guinea 77. United States of America
18. Cuba 38. Liechtenstein 58. Peru 78. Uruguay
19. Cyprus 39. Lithuania 59. Philippines 79. Vanuatu
20. Czech Republic 40. Luxembourg 60. Poland 80. Venezuela
* Including Hong Kong SAR & Macau SAR passport holders; Not apply to Chinese e-passport holders (passport number begin with “E”)

Aansoeklughawens

E-visumhouers kan Vietnam binnekom en verlaat deur enige van die onderstaande 28 internasionale kontrolepunte:

Internasionale lughawens

  1. Noi Bai internasionale lughawe in Hanoi city
  2. Tan Son Nhat internasionale lughawe in Ho Chi Minh city
  3. Cam Ranh internasionale lughawe in Nha Trang city
  4. Da Nang internasionale lughawe in Da Nang city
  5. Cat Bi internasionale lughawe in Hai Phong city
  6. Can Tho internasionale lughawe in Can Tho city
  7. Phu Quoc internasionale lughawe in Phu Quoc island
  8. Phu Bai internasionale lughawe in Hue city

Grensoorgange

  1. Mong Cai grensoorgang in Quang Ninh provinsie (grens met China)
  2. Friendship or Huu Nghi grensoorgang in Lang Son provinsie (grens met China)
  3. Lao Cai grensoorgang in Lao Cai provinsie (grens met China)
  4. Nam Can grensoorgang in Nghe An provinsie (grens met Laos)
  5. Cau Treo grensoorgang in Ha Tinh provinsie (grens met Laos)
  6. Cha Lo grensoorgang in Quang Binh provinsie (grens met Laos)
  7. Lao Bao grensoorgang in Quang Binh provinsie (grens met Laos)
  8. Bo Y grensoorgang in Kon Tum provinsie (grens met Cambodia & Laos)
  9. Moc Bai grensoorgang in Tay Ninh provinsie (grens met Cambodia)
  10. Xa Mat grensoorgang in Tay Ninh provinsie (grens met Cambodia)
  11. Tinh Bien grensoorgang in An Giang provinsie (grens met Cambodia)
  12. Song Tien grensoorgang in Tien Giang provinsie (grens met Cambodia)
  13. Ha Tien grensoorgang in Kien Giang provinsie (grens met Cambodia)

Hawens

  1. Hon Gai hawe in Quang Ninh provinsie
  2. Hai Phong hawe in Hai Phong provinsie
  3. Nha Trang hawe in Nha Trang city (Khanh Hoa provinsie)
  4. Da Nang hawe in Da Nang city
  5. Quy Nhon hawe in Quy Nhon city (Binh Dinh provinsie)
  6. Vung Tau hawe in Vung Tau city (Ba Ria Vung Tau provinsie)
  7. Ho Chi Minh hawe in Ho Chi Minh city

Vereistes wanneer jy vir ‘n e-visum aansoek doen:

– Alle e-visum aansoekers moet buite Vietnam woon.

– Moet in besit wees van ‘n geldige paspoort wat vir ten minste ses (6) maande geldig gaan wees vanaf aankoms in Vietnam.

– En moet ‘n epos adres hê vir kommunikasie & om hul e-visum te ontvang.

– ‘n Afskrif van jou paspoort en ‘n digitale foto is nodig om die aanlyn vorm te voltooi.

  • Ons respekteer jou privaatheid en fotoregte.
  • Ons verkoop of gee nie jou foto & paspoort weg aan enige iemand nie.
  • Ons gebruik nooit jou foto & afskrif van paspoort in reklame of vir enige ander bemarkingsaktiwiteite nie.

Hoe die e-visum van Vietnam lyk

Sien asseblief onder vir ‘n voorbeeld van ‘n e-visum van Vietnam.

‘n Voorbeeld van ‘n e-Visum Vietnam

Waarom ‘n E-visum kies?

– Die e-Visum Vietnam is ‘n amptelike visum magtiging van die Immigrasie Department van Vietnam. Dit is ‘n eenvoudige elektroniese aansoek wat reisigers in staat stel om direk aanlyn aansoek te doen, wat die prosedures om Vietnam binne te gaan, vergemaklik. Anders as “visum by aankoms”, vereis die E-visum nie enige aansoek vir ‘n “goedkeuringsbrief” nie en hoef jy dus nie by die “landing visum” toonbank jou visum op te tel nie.

– Die e-visum van Vietnam stel jou in staat om Vietnam binne te gaan via lughawens, grensposte & hawens. Dit is geskik vir reis na Vietnam met vliegtuig, padlangs of met passasierskip.

YOU MIGHT BE INTERESTED
Visit this link on mobile
Risky Free:
We charge service fee when your visa application is processed successfully.
Hassle-Free:
No passport send-off. No embassy queuing.
Fast:
Within 48 hours processing time.
Accessible:
100% online. Send and receive by email.
APPLY FOR VISA ON ARRIVAL VIETNAM
VietnamImmigration.com is a commercial website providing service for visa Vietnam and charge service fee. We are neither government website nor affiliated with embassy therefore our fee is higher than official fee from government.